Franzonia Venter

Goeie dag.

Dis n uiters winderige ysige koue Sondag in laat September in Hermanus. Dis die naweek van die “ Whale festval” en die walvisse skitter in hul afwesigheid.

Ons is op pad terug Kampsbaai toe en my lewe het drasties verander nadat ek dr Ariel se female ballance”begin gebruik het vir hittegloede. Ons vertrek oor n week na Nederland en my meds is boomskraap. Ek sien nie kans om ooit weer sonder dit te wees nie.

Leave a Reply